Please note: In order to keep Hive up to date and provide users with the best features, we are no longer able to fully support Internet Explorer. The site is still available to you, however some sections of the site may appear broken. We would encourage you to move to a more modern browser like Firefox, Edge or Chrome in order to experience the site fully.

Amper Frans : 'n Lewe van Fanfare en Faux Pas, Paperback / softback Book

Amper Frans : 'n Lewe van Fanfare en Faux Pas Paperback / softback

Paperback / softback

Description

Toe hy 21 jaar gelede vir die eerste keer in Parys aankom, sou die kunstenaar Louis Jansen van Vuuren hom nooit kon indink dat hy eendag 'n chateau in die Franse platteland sou besit nie. In Amper Frans vertel hy op skreesnaakse wyse hoe hy alles wat Frans is ontdek en beproef het - daar is neusoptrekkerige kelners, statige hertoginne, etlike botsings met die berugte Franse burokrasie en natuurlike talle faux pas in sy gebrekkige Frans. Om die vervalle chateau saam met sy lewensmaat, Hardy Olivier, in 'n boetiekhotel te omskep het groot geduld en uithouvermoe geverg.

Talle lesse is op die harde manier geleer. Een daarvan is dat vier verwarmers geensins genoeg is om 'n hele chateau te verhit nie en dit sal jou dae lank sonder elektrisiteit laat. Louis vertel ook van kaskenades met hulle gaste en hul eie avonture soos hulle die land platry agter vlooimarkte en avontuur aan.

Hy vermeng stories oor hul lewe in Frankryk met brokkies geskiedenis en fassinerende inligting oor eg Franse tradisies. Dit is 'n moet vir Frankofiele!

Information

  • Format:Paperback / softback
  • Pages:256 pages
  • Publisher:Jonathan Ball Publishers SA
  • Publication Date:
  • Category:
  • ISBN:9781776190461

£13.50

 
Free Home Delivery

on all orders

 
Pick up orders

from local bookshops

Information

  • Format:Paperback / softback
  • Pages:256 pages
  • Publisher:Jonathan Ball Publishers SA
  • Publication Date:
  • Category:
  • ISBN:9781776190461