Die banting-sakgids Paperback / softback
by Tim Noakes, Bernadine Douglas, Bridgette Allan
Paperback / softback
Description
Die Banting-oplossing, in samewerking met die Noakes-stigting en die "Eet Beter, Suid-Afrika!" - inisiatief, is nou beskikbaar in 'n gebruikersvriendelike sakpas-formaat!
Danksy lesers se versoeke vir meer basiese resepte en 'n maklik hanteerbare formaat, is Die Banting-oplossing nou beskikbaar in 'n grootte wat elke sak sal pas.
Hierdie gebruikersvriendelike boekie bevat al die wenke en raad wat jy nodig het om jou Banting-leefstyl suksesvol te implementeer en om daarmee vol te hou.
Die Banting-sakgids bevat 'n hoofstuk deur Banting se mees passievolle en gerespekteerde ondersteuner, prof.
Tim Noakes; verskaf antwoorde op jou dringendste vrae; slaan mites wat oor Banting kop uitgesteek het die nek in; help jou om uitstekende maaltydplanne saam te stel; bevat Banting-vriendelike voedsellysies en resepte; leer jou hoe om te begroot sodat almal 'n Banting-leefstyl kan handhaaf; en nog baie meer.
Maar nog belangriker: dit leer jou hoe om van daardie ekstra ponde ontslae te raak en hulle vir altyd weg te hou!
Die Banting-sakgids, wat maklik in jou handsak of hempsak inglip, is net wat jy nodig het om jou Banting-leefstyl aan die gang te kry!
Information
-
Item not Available
- Format:Paperback / softback
- Pages:184 pages
- Publisher:Penguin Books (SA) (Pty) Ltd
- Publication Date:04/01/2017
- Category:
- ISBN:9781776091652
Information
-
Item not Available
- Format:Paperback / softback
- Pages:184 pages
- Publisher:Penguin Books (SA) (Pty) Ltd
- Publication Date:04/01/2017
- Category:
- ISBN:9781776091652