Please note: In order to keep Hive up to date and provide users with the best features, we are no longer able to fully support Internet Explorer. The site is still available to you, however some sections of the site may appear broken. We would encourage you to move to a more modern browser like Firefox, Edge or Chrome in order to experience the site fully.

Die Kos Revolusie, PDF eBook

PDF

Please note: eBooks can only be purchased with a UK issued credit card and all our eBooks (ePub and PDF) are DRM protected.

Description

Die kosrevolusie is deels 'n wetenskaplike riller en deels 'n kookboek vol heerlike resepte, maar die hoofdoel is om jou lewe te verander deur jou te leer hoe jy met jou eetgewoontes beheer kan neem oor jou gewig en gesondheid.'n Wetenskaplike, voedingskundige en twee atletiese sjefs... die baasbrigade agter Die Kosrevolusie het voorwaar die ekstra myl gestap - en in sommige gevalle gedraf! - deur die mynveld van voedingswetenskap en selfeksperimentering.

Die onthullende standpunte en watertand resepte in hierdie boek is enersyds die resultaat van hulle ervarings en andersyds van oorweldigende wetenskaplike bewyse.

Information

Information