Please note: In order to keep Hive up to date and provide users with the best features, we are no longer able to fully support Internet Explorer. The site is still available to you, however some sections of the site may appear broken. We would encourage you to move to a more modern browser like Firefox, Edge or Chrome in order to experience the site fully.

Die Wonderbaarlike Krag van Se?n, Paperback / softback Book

Die Wonderbaarlike Krag van Se?n Paperback / softback

Paperback / softback

Description

Seen is om die wil, die genadeliefde, van God oor iemand of ʼn situasie te verklaar.

Wanneer ons seen uitspreek in opregte geloof, dan aktiveer ons God Se mag om iemand - en ook onsself - of ʼn situasie te verander vanwaar dit tans is tot waar God dit wil he.

Jesus het elke Christen gesag en mag gegee om ander in die Naam van die Here te seen sodat lewens en situasies verander. Die krag van seen is wonderbaarlik. Dit ontsluit die werking van die Heilige Gees wat vreugde, vrede, voorspoed en vrug wil bewerkstellig en gesondheid, sukses en beskerming skenk.

Ontdek in hierdie boekie hoe seen werk en leer om diegene te seen wat jou vloek of seermaak. Leer hoe seen jy jou huweliksmaat, jou kinders, jou huis en jouself, asook jou werkplek, jou land en gemeenskap - en ook vir God Self.

Jy kan jou wereld verander.

Information

£4.99

 
Free Home Delivery

on all orders

 
Pick up orders

from local bookshops

Information