Please note: In order to keep Hive up to date and provide users with the best features, we are no longer able to fully support Internet Explorer. The site is still available to you, however some sections of the site may appear broken. We would encourage you to move to a more modern browser like Firefox, Edge or Chrome in order to experience the site fully.

Jan Smuts: Afrikaner sonder grense, Paperback / softback Book

Jan Smuts: Afrikaner sonder grense Paperback / softback

Paperback / softback

Description

Jan Christiaan Smuts was 'n soldaat, staatsman, intellektueel en een van Suid-Afrika se grootste leiers.

Tog word daar vandag min oor hom gepraat of geskryf, al beleef ons tans skynbaar 'n leierskapsvakuum.

In Afrikaner sonder grense voer Richard Steyn aan dat ons hierdie indrukwekkende kryger-staatsman se lewe en denke moet herbesoek, omdat daar soveel te leer is uit sy merkwaardige prestasies.

Die hoogs leesbare verslag ondersoek onder meer Smuts se rol as politieke leier, as adviseur van wereldleiers, sy spirituele en intellektuele lewe en sy verhoudings met vroue.

Sy unieke bydraes op 'n verskeidenheid ander terreine, insluitend botanie, bewaring en filosofie, word ook bespreek.

Afrikaner sonder grense skram egter nie weg van die paradoksale in Smuts nie.

Hoewel hy een van die argitekte van die Verenigde Nasies en 'n groot kampvegter vir menseregte was, kon hy nie so ver kom om die plaaslike swart meerderheid politieke regte te gun nie.

Information

Save 1%

£18.00

£17.65

 
Free Home Delivery

on all orders

 
Pick up orders

from local bookshops

Information