Diereverkenners : Lola en die Singende Orgidee Paperback / softback
by Sharon Rentta
Paperback / softback
Description
Lola die ysbeer is op pad na die reenwoud vir 'n asemrowende avontuur!
Haar maats dink sy is verspot, maar Lola is 'n beer met 'n plan. Sy is vasbeslote om die seldsame Singende Orgidee te kry, en niks en niemand gaan haar keer nie. Kom saam met Lola op 'n pretbelaaide avontuur, en ontdek daarna die inspirerende verhale van drie regte plantsoekers. Waarheen sal jou avonture jou neem?
Information
-
Item not Available
- Format:Paperback / softback
- Pages:32 pages
- Publisher:LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms)
- Publication Date:20/03/2020
- Category:
- ISBN:9780799397239
Information
-
Item not Available
- Format:Paperback / softback
- Pages:32 pages
- Publisher:LAPA Publishers (Pty) Ltd / LAPA Uitgewers (Edms)
- Publication Date:20/03/2020
- Category:
- ISBN:9780799397239